Israel & Jordanië Groepstoer

‘n Toer wat Israel in diepte ondersoek en as bonus ‘n paar landbou besoeke insluit

Reisplan & Pryse Navraag

Basiese Toer Inligting

Israel: 20 - 29 September 2020
Jordanië (Opsioneel): 28 September - 2 Oktober 2020

Toerprys Sluit In

  • Etes soos op reisplan uiteengesit
  • Alle besoekplekke soos op reisplan uiteengesit
  • Voltydse Engelssprekende gids met Willem
    Botha as geestelike leier
  • Vervoer in luukse lugverkoelde toerbusse
  • Alle fooitjies vir gidse, busbestuurders, portiere en kelners
  • Volledige toerhandleiding en ligte rugsak

Toerprys Sluit Uit

  • Retoer vlugte
  • Reis- en medieseversekering. Groepsreisversekering
    is beskikbaar (persone tot 69 jaar)
  • Paspoort fooie
  • Etes nie op reisplan gespesifiseer
  • Persoonlike uitgawes soos wasgoed, telefoonrekeninge, kamerdiens ens.