8 Dae toer na Israel met Gebed as onderliggende tema

Word deel van die wêreldwye oproep om vir hierdie land en sy mense te bid. 

English

Israel Tour: 6 - 14 October 2018


 

Afrikaans

Israel Toer: 6 - 14 Oktober 2018

Basiese Toer Inligting

  • Vertrek: Saterdag 6 Oktober om 21:20 van OR Thambo International, Suid-Afrika.
  • Terug in SA: Maandag 15 Oktober om 18:00.
  • Lugredery: EL AL-lugdiens direk na Tel Aviv.
  • Toerprys: R 31 400 per persoon wat deel.
  • Enkel verblyf tarief: R 7 840.
  • Deposito: R 5 000 om bespreking te verseker.

Belangrike Toer Inligting

  • Prys is gebaseer op die wisselkoers van 1 USD = R14.00.
  • Finale koers sal 3 maande voor vertrek bepaal word.
  • Minimum Deelnemers: 30 Toerlede.

Ingesluit

  • Ekonomiese klas vlugte met EL AL lugredery. Lughawe belasting en brandstof belasting ingesluit.
  • 7 nagte verblyf in 4 ster hotelle, ontbyt en aandete ingesluit.
  • 8 Dae bus vervoer in luukse, lugverkoelde toerbusse.
  • Engelssprekende gids.
  • Voltydse Afrikaanse toergids.
  • Volledige toergids, ligte rugsak, kaart van Israel en groepfoto. Alle inskrywingsgeld soos per reisplan.
  • Fooitjies vir busbestuurders, gidse en portiers (sowat USD 80 pp).

Uitgesluit

  • Reis- en mediese versekering.
  • Israel Visas vir Namibiese burgers.
  • Middagete.
  • Drank tydens etes.
  • Persoonlike uitgawes soos wasgoed, telefoonrekeninge, kamerdiens ens.