‘n Toer wat Israel in diepte ondersoek saam met Alwyn Uys en Hanno Enslin
Hanno en Alwyn het besluit om hierdie jaar saam te toer. Om saam met Alwyn en Hanno na Israel te toer, sal jou oë oopmaak vir geleenthede om God te beleef, ten spyte van die onmoontlikhede en uitdagings wat die daaglikse lewe inhou, so ook sal dit jou ondervinding optimaal verryk!
Reisplan & Pryse Navraag
Basiese Toer Inligting
Israel: Datum onbekend
Opsomming:
1 Nag Tel Aviv
3 Nagte Galilea
1 Nag Dooie See
3 Nagte Jerusalem
Toerprys Sluit In
Etes soos op reisplan uiteengesit
Alle besoekplekke soos op reisplan uiteengesit
Voltydse Engelssprekende gids met Hanno Enslin as geestelike leier
Vervoer in luukse lugverkoelde toerbusse
Alle fooitjies vir gidse, busbestuurders, portiere en kelners
Volledige toerhandleiding en ligte rugsak
Toerprys Sluit Uit
Retoer vlugte
Reis- en medieseversekering. Groepsreisversekering
is beskikbaar (persone tot 69 jaar)
Paspoort fooie
Etes nie op reisplan gespesifiseer
Persoonlike uitgawes soos wasgoed, telefoonrekeninge, kamerdiens ens.