Yvette Papenfus

Beste Yolandi, Ek wil vir jou baie dankie sê vir jou wel georganiseerde toer, van die besprekings, sakkies, handleidings, skrif en selfs die “currency” kaartjie. Jy het dit voorwaar vir ons maklik gemaak. Dankie vir jou gasvryheid en jou diensbaarheid – niks is ooit vir jou te veel selfs al is jy gedaan – jou positiewe gesindheid, lag en sprankelende persoonlikheid het my aangeraak.

Dit was werklik ‘n propvol toer, plus die bonus besoek plekke – waar ek vreeslik baie geleer het, ‘n nuwe manier gekry het om na die Woord te kyk. Met tye was ek bewoë en uitgeslaan met “Chic Peas”. Die “Chic Pea – aanvalle” het my sommer vroeg begin beet pak…

Comments are closed.